Overvaal Verspreiding

Overvaal Verspreiding

Overvaal word in die volgende dorpe versprei:

Met ‘n weeklikse oplaag van 10 000 gedrukte koerant publikasies van die gewildste gratis koerant sedert 1983 en versprei word in Boshof, Bothaville, Bultfontein, Bloemhof, Bamboesspruit, Christiana, Hoopstad, Hertzogville, Kameel, Leeudoringstad, Makwassie, Ottosdal, Reivilo, Stella, Schweizer-Reneke, Tosca, Vryburg, Wesselsbron en Wolmaransstad, hou OVERVAAL jou ingelig oor alle nuuswaardige gebeurtenisse in jou gemeenskap.

 


Kontak OVERVAAL

overvaal-verspreiding